Home Sport Overberg Kushengelklub:

Overberg Kushengelklub:

1486
0

“Die weer het aanvanklik mooi saamgespeel met ‘n lekker sonnige dag,” vertel Elba Tredoux van Overberg Kushengelklub.  “Ongelukkig het die wind gedurende die middag sterk opgekom en was dit nie aangename hengelweer nie.”

Saterdag 11 September 2021 was dit die klub se maandelikse hengelkompetisie, ongeag die sterk en onplesierige wind. 

Die wenner vir die dag was Piet Groenewald met ‘n pragtige galjoen.  In die tweede plek was ‘n baie ingenome Arno van der Merwe met ‘n elf wat hy gevang het – ‘n vis wat nie baie volop is nie.

Hardus Botha

Previous articleGansbaai Gholfklub: Cecil en Joe
Next articleUitsonderlike ou motors ‘vinnig’ te sien