Gansbaai Gholfklub

0
Bev Swart palm Enkel Stableford in Saterdag 18 September 2021 was dit Bev Swart se beurt om die Enkel Stableford kompetisie met 36 punte in...

Uitsonderlike ou motors ‘vinnig’ te sien

0
-Erfenisdag, 24 September 2021- Erfenisdag op 24 September 2021 word gevier met uitsonderlike ou motors op 'n spesiale roete,” vertel Mimi Finestone van Suid-Kaap Oumotorklub...

Overberg Kushengelklub:

0
“Die weer het aanvanklik mooi saamgespeel met 'n lekker sonnige dag,” vertel Elba Tredoux van Overberg Kushengelklub.  “Ongelukkig het die wind gedurende die middag...

Gansbaai Gholfklub: Cecil en Joe

0
Cecil en Joe stap met 4BBB-louere weg Die spanmaats, Cecil Galloway en Joe Cesare het Saterdag 11 September 2021 die 4BBB Stableford met 45 punte...

Gansbaai Posduifklub:

0
Wedvlug is afgelas Verlede week het ek verwys na ons langste wedvlug van die jaar vanaf Bloemhof en Modderrivier.  Die wedvlug moes as gevolg van...

Franskraal Rolbalklub Toernooie

0
Bonnievale en Worcester se Rolbal Toernooie Rolbalspelers van Franskraal Rolbalklub het verlede naweek onderskeidelik in Bonnievale (dames) en Worcester (manne) aan twee Rolbal Toernooie deelgeneem. In...

Gansbaai Gholfklub: Cecil Galloway ‘blom’ op Lentedag

0
Cecil Galloway 'blom' op Lentedag Cecil Galloway het rustig vir Lentedag op Woensdag 1 September 2021 gewag en palm toe die Sloegterskompetisie met 37 punte...

Gansbaai Posduifklub:

0
Die weer en Gansbaai se duiwe Weerstoestande het 'n groot invloed op vliegduiwe, tog is daar soms 'n verrassing.  Verlede week was so 'n naweek...

Blinds & Flooring Studio, Gansbaai

0
-Quality blinds and much more on your doorstep- “I started working at the previous business, Gansbaai Matte & Blindings, in July 2015 shortly after my...

Versamelaars-fanatikuste soos min John en Nelia McGregor-

0
Indien daar 'n woord soos 'versamelaars-fanatikuste' is, dan is John en Nelia McGregor in De Kelders sonder twyfel so 'n egpaar.  Om 'n besoek...