Home Authors Posts by jaydee

jaydee

17 POSTS 0 COMMENTS

Beeldskone Marciel Hopkins se sprokieshuwelik…

0
-‘Romanse’ het in Franskraal begin-  Foto bo: Marciel Hopkins tydens haar besoek aan die Kersmark in Desember 2016, saam met die destydse organiseerders, Thys en...

Pearly Beach se ‘Smartieboks-huis’… met ‘n kleurvolle vrou daarbinne

0
“Ek verf enige ding wat in my pad kom,” vertel Dorothy Janse van Vuuren van Pearly Beach.  “As jy lank genoeg stil sit tydens...

Overberg-kleure vir Skaak -Laerskool Gansbaai

0
Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Oberberg-kleure vir skaak verwerf. Hierdie hele 2 dosyn leerders was gekies om Overberg tydens...

Legendariese Vuurtoringwagter vir 35 jaar – Koos de Kock

0
Op 2 Augustus 1960 begin Koos de Kock (81) van Franskraal se opleiding as vuurtoringwagter, ‘n beroep wat hy vanaf kindsbeen af gekoester het. ...

Every Child Matters. Protecting Children is everybody’s business – It’s...

0
Child Protection week is celebrated Nationally in the country to raise awareness of the rights of children as articulated in the Constitution.  Protecting children...

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar -Ian Cunningham

0
Ian Cunningham (37), ‘n boer van Elgin en Villiersdorp, is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die...

Lang Arm van die Gereg – Michael Vlok na 4 jaar...

0
Foto Bo: Die moordtoneel in 2006 langs die R43, rigting Stanford. Michael Vlok, wat in 2006 skuldig bevind is aan die moord op Louis Swart,...

Goeie Eisteddfod-prestasies – Laerskool Gansbaai

0
Baie geluk aan die volgende leerders met hulle diplomas vir suksesvolle deelname aan die Engelse Eisteddfod: Gr 4 - Foto Bo - Silwer: Ethan Simpson...

Toeka se koerantberigte

0
-Gansbaai Herald @ R2.30 & R3.00- Dit het alles begin by Robbie Nelson, voorsitter van die Birkenhead Boothengelklub se 6.55kg galjoen (Gans-Berg Nuus, 27 Mei...

Brand new Fynbos species discovered

0
-The ‘Nuwejaars Lily’- The discovery of a beautiful and brand-new Fynbos species, the ‘Nuwejaars Lily’ (Nuwejaars Lelie) in the Nuwejaars Wetlands Special Management Area (Nuwejaars...
0FansLike
3,913FollowersFollow
0SubscribersSubscribe

EDITOR PICKS