DON'T MISS
Gans-Berg Newspaper 24 April 2026
Browse our latest Newspaper online.
Click on the image below on this Gans-Berg News 24 APRIL 2026
Overberg-kleure vir Skaak -Laerskool Gansbaai
Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Oberberg-kleure vir skaak verwerf.
Hierdie hele 2 dosyn leerders was gekies om Overberg tydens...
Gansbaai Posduifklub:
Wedvlug is afgelas
Verlede week het ek verwys na ons langste wedvlug van die jaar vanaf Bloemhof en Modderrivier. Die wedvlug moes as gevolg van...




































