21 Oktober 2021-
Gansbaai se 100-jarige verjaarsdagvieringe begin op 21 Oktober 2021 - en dis net die begin, of sal mens kan sê: “Die 'launch' van die feesvieringe!” Van daar af word dit oorweeg om Gansbaai se verjaarsdag oor die...
Bev Swart palm Enkel Stableford in
Saterdag 18 September 2021 was dit Bev Swart se beurt om die Enkel Stableford kompetisie met 36 punte in te palm.
In dieselfde kompetisie teken Joe Cesare 'n Spog Twee aan op putjie no 11,...
-Erfenisdag, 24 September 2021-
Erfenisdag op 24 September 2021 word gevier met uitsonderlike ou motors op 'n spesiale roete,” vertel Mimi Finestone van Suid-Kaap Oumotorklub (SKOMK). “Die roete sal onder andere deur Baardskeerdersbos, Gansbaai, Caledon, Franschhoek en Villiersdorp strek, met...
“Die weer het aanvanklik mooi saamgespeel met 'n lekker sonnige dag,” vertel Elba Tredoux van Overberg Kushengelklub. “Ongelukkig het die wind gedurende die middag sterk opgekom en was dit nie aangename hengelweer nie.”
Saterdag 11 September 2021 was dit die...
Cecil en Joe stap met 4BBB-louere weg
Die spanmaats, Cecil Galloway en Joe Cesare het Saterdag 11 September 2021 die 4BBB Stableford met 45 punte gewen het. Solly Wessels teken in dieselfde kompetisie 'n Spog Twee op putjie no 17...
Wedvlug is afgelas
Verlede week het ek verwys na ons langste wedvlug van die jaar vanaf Bloemhof en Modderrivier. Die wedvlug moes as gevolg van swak weersomstandighede afgelas word en na die volgende week uitgeskuif word. Die bestuur het die...
Bonnievale en Worcester se Rolbal Toernooie
Rolbalspelers van Franskraal Rolbalklub het verlede naweek onderskeidelik in Bonnievale (dames) en Worcester (manne) aan twee Rolbal Toernooie deelgeneem.
In Bonnievale was dit die Build & Save Lentetoernooi wat op Saterdag 4 September 2021 aangebied...
Cecil Galloway 'blom' op Lentedag
Cecil Galloway het rustig vir Lentedag op Woensdag 1 September 2021 gewag en palm toe die Sloegterskompetisie met 37 punte in en as 'n ekstra 'blommetjie' teken hy terselfdertyd 'n Spog Twee aan op putjie...
Die weer en Gansbaai se duiwe
Weerstoestande het 'n groot invloed op vliegduiwe, tog is daar soms 'n verrassing. Verlede week was so 'n naweek toe die duiwe op Britstown (590km) losgelaat is. Teen alle verwagtinge het die duiwe al...
-Quality blinds and much more on your doorstep-
“I started working at the previous business, Gansbaai Matte & Blindings, in July 2015 shortly after my return to South Africa from the UK,” says Burgert van der Westhuizen, sole owner of...




































