MOST POPULAR
Overberg skaakspan verower Goue Beker
“Ek is baie trots op my seun, Jawon Gabriels wat deel van die skaakspan was wat die pragtige, goue beker verower het,” vertel Janeane...
Gansbaai Posduifklub
Getrou soos 'n duif
Hier waar ek sit en skryf terwyl die wind waai soos hy net in Gansbaai kan waai, dink ek aan die...
Gansbaai Marine se Langasems: ‘n Jaarlikse Trots
Die jaarlikse oorhandiging van langdienssertifikate is lankal nie meer 'n 'snaaksigheid' binne die geledere van Gansbaai Marine in Gansbaai Hawe nie. Elke jaar is...
LATEST ARTICLES
Die mondigwording van die Walvis Classic Rolbaltoernooi van 28-29 November 2025 is terselfdertyd gevier - 21 jaar is 'n lang tyd. Hierdie rolbaltoernooi is een van die hoogtepunte op die rolbalagenda en word as 'n baie gewilde kompetisie beskou....
L & L Gholfdag wenners
Die L & L Gholfdag se trotse wenners van Saterdag, 29 November 2025 se 4Ball American Scramble, was J Brandt, J Stoltenkamp, T Niewoudt en M Speelman - baie geluk!
Woensdag, 26 November:
Rene Myburgh wen die...
Nee, dit is nie iemand wat sy kousbandjie in De Kelders verloor het nie - dit is die Spotted Harlequin slangetjie, oftewel Homoroselaps lacteus, 'n kleurvolle, gevlekte slangetjie wat in Afrikaans as die Gevlekte Kousbandjie bekendstaan. Die knapie is...
Die jaarlikse oorhandiging van langdienssertifikate is lankal nie meer 'n 'snaaksigheid' binne die geledere van Gansbaai Marine in Gansbaai Hawe nie. Elke jaar is daar 'n hele aantal werknemers wat erkenning ontvang vir jare se toegewyde diens uit die...
Gansbaai Clinic Open Day
“Gansbaai Clinic staff commemorated World AIDS Day together with the global community. This day is meant to raise awareness, unite in the fight against HIV, show support for people living with HIV, and remember those who...
Ikamva Youth Development & Computer Centre in Blompark, under the leadership of Jolande Sauls, reached a remarkable milestone on 13 November 2025: its 20th anniversary was celebrated with an intimate function in the Community Hall. Congratulations to Jolande, her...
The past weeks have surely been among the most difficult times Greater Gansbaai has ever endured - relentless wildfires that, since Sunday, 23 November 2025, flared up one after the other (perhaps even deliberately ignited?!), coupled with a complete...
Na die verwelkoming tydens Gansbaai Wynproegilde se Jaareindfunksie, het voorsitter Japie Spies sy vooraf verspreide jaarverslag met die lede bespreek - aangesien die jaarafsluitingsfunksie ook die Algemene Jaarvergadering is. 'n Mandaat is verleen dat die 2025-bestuur onveranderd in 2026...
Die jaarlikse Toy Run deur verskeie motorfietsklubs, insluitend Groter Gansbaai se aktiewe klubs, was weer 'n groot sukses, met motorfietse vir Afrika wat deelgeneem het - om nie eens van die enorme hoeveelheid sagte speelgoed vir liefdadigheid te praat...





































