Indien daar 'n woord soos 'versamelaars-fanatikuste' is, dan is John en Nelia McGregor in De Kelders sonder twyfel so 'n egpaar. Om 'n besoek aan hierdie egpaar af te lê, is 'n belewenis. Die doel van die besoek was...
Die naweek se twee groot Rolbaldae
Franskraal Rolbalklub het Vrydag, 17 en Saterdag, 18 September 2021 twee groot rolbaldae aangebied. Na Saterdag se wedstryd het die groep met 'n gesellige braaivleis afgesluit. Met die groot aantal foto's van die wenners,...
“Ek is baie trots op my seun, Jawon Gabriels wat deel van die skaakspan was wat die pragtige, goue beker verower het,” vertel Janeane Gabriel, bestuurder van Ackerman's, Gansbaai. Jawon (13) is 'n Gr 8 leerder aan die Hoërskool...
Baie geluk aan Archie Chambers, Klubkaptein van Franskraal Rolbalklub, met die groot eer wat hom te beurt geval het. Archie is as Boland Keurder vir die o/20 en o/15 rolbalspelers gekies.
Dit het meegebring dat Archie op Sondag 22 Augustus...
“Elke donkerwolk het 'n silwerrandjie, selfs vir die duiwesport!”
Soos lesers sal onthou het ek verlede week berig oor die diefstal van resiesduiwe uit die duiwe-trok wat by die oorslaapplek te Victoria-Wes gesteel is. Waar dit nie net 'n groot...
-Gansbaai Couriers-
Gansbaai Couriers kan daarop roem dat hulle meer as net gewone koerierdienste lewer: hulle vervoer nie net pakkies nie, maar ook enige ander items, klein of groot, selfs skilderye, beddens en veel meer - teen bekostigbare pryse. Riana...
“Vanaf 2011 tot 2019 het ek vanaf Pearly Beach vanuit my tuispraktyk gewerk,” vertel suster Tertia Scholtz, wat geen bekendstelling nodig het nie. “Pasiënte met 'n verskeidenheid van siektetoestand onder lede, was vanaf Pearly Beach tot by De Kelders...
-LSG se Gansbaai OK Foods Trolley Run-
“Dit was 'n ongelooflike ervaring om so deur Gansbaai OK Foods te hardloop en te weet alles wat ek vandag in hierdie trollie gooi, is gratis en verniet,” het 'n opgewonde Joanne Bester...


































