Baardskeerdersbos Orkes steeds aan die musiek maak!

0

Sommer so met die instap by Gans-Berg Nuus se kantore, het André Fourie met die deur in die huis geval: “Ek en Stoffel Fourie is hier om vir jou te sê die Baardkeerdersbos Orkes bestaan nog en tree nog op!”  Hy voeg terloops by: “In die berig van 3 Junie 2022, ‘NG Kerk Eeufees op Baardskeerdersbos’, word daar verkeerdelik...

Pearly Beach se ‘Smartieboks-huis’… met ‘n kleurvolle vrou daarbinne

0

“Ek verf enige ding wat in my pad kom,” vertel Dorothy Janse van Vuuren van Pearly Beach.  “As jy lank genoeg stil sit tydens die onderhoud, verf ek jou ook!”  Kyk mens na Dorothy se huis van buite af, maar ook binne waar dit byna soos ‘n museum lyk, kan jy dink dat sy nogal bedoel wat sy sê. ...

Overberg-kleure vir Skaak -Laerskool Gansbaai

0

Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Oberberg-kleure vir skaak verwerf. Hierdie hele 2 dosyn leerders was gekies om Overberg tydens die Westelike Provinsie Skaaktoernooi van 27-29 Mei 2022 in Worcester te gaan verteenwoordig. Die span het in geheel baie goed gevaar.  Anke Oosthuizen, Luandi van der Linde en Michaely Arends het 4 van hulle 6 wedstryde...

Legendariese Vuurtoringwagter vir 35 jaar – Koos de Kock

0

Op 2 Augustus 1960 begin Koos de Kock (81) van Franskraal se opleiding as vuurtoringwagter, ‘n beroep wat hy vanaf kindsbeen af gekoester het.  Na 6 maande se opleiding by Portnet Lighthouses in 1960, het sy droom werklikheid geword.  Vir die daaropvolgende 21 jaar (1961-1982) doen hy diens by 5 verskillende vuurtorings as assistent vuurtoringwagter.  Met ingang van 30...

Every Child Matters. Protecting Children is everybody’s business – It’s mine and yours! National Child Protection week – 29 May – 04 June 2022

0

Child Protection week is celebrated Nationally in the country to raise awareness of the rights of children as articulated in the Constitution.  Protecting children from violence, exploitation and abuse is not only a basic value but an obligation set out in SA Constitution. The Gansbaai CPF Chairperson Julia Barlow and Sgt Woensdregt Basson visited the school principals / deputy principal...

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar -Ian Cunningham

0

Ian Cunningham (37), ‘n boer van Elgin en Villiersdorp, is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys. Ian boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en Villiersdorp.  Hy sê hy werk aan ‘n nalatenskap wat sinoniem is met innovasie en kwaliteit - dit is waar elke lid van sy span hulle...

Lang Arm van die Gereg – Michael Vlok na 4 jaar eers gevonnis-

0

Foto Bo: Die moordtoneel in 2006 langs die R43, rigting Stanford. Michael Vlok, wat in 2006 skuldig bevind is aan die moord op Louis Swart, is in 2018 weer in hegtenis geneem.  Vlok was uit op parool, maar is ná ‘n skietvoorval in Gansbaai SAPD se aanklagkantoor, weer in hegtenis geneem.  Eers na 4 jaar het daardie saak op 19...

Goeie Eisteddfod-prestasies – Laerskool Gansbaai

0

Baie geluk aan die volgende leerders met hulle diplomas vir suksesvolle deelname aan die Engelse Eisteddfod: Gr 4 - Foto Bo - Silwer: Ethan Simpson en Esme Collins; Gr 4 - Goud: Ninke Kotze, Jan-Dawid du Plessis, Alet du Preez en Danielle Stevens; Gr 4 - Cum Laude: Stephan Badenhorst en Minke van Vuuren; Gr 5 - Foto bo - Silwer:...

Toeka se koerantberigte

0

-Gansbaai Herald @ R2.30 & R3.00- Dit het alles begin by Robbie Nelson, voorsitter van die Birkenhead Boothengelklub se 6.55kg galjoen (Gans-Berg Nuus, 27 Mei 2022).  “Toe Robbie verlede week die galjoen van 6.55kg vang, onthou ek mos die dag toe ek my 4kg galjoen in 2001 gevang het,” vertel Charlie Steyn, ‘n bestuurslid van dieselfde boothengelklub.  Toe raak die...

Brand new Fynbos species discovered

0

-The ‘Nuwejaars Lily’- The discovery of a beautiful and brand-new Fynbos species, the ‘Nuwejaars Lily’ (Nuwejaars Lelie) in the Nuwejaars Wetlands Special Management Area (Nuwejaars Vleiland Spesiale Bestuursgebied) (NWSMA) had all botanical experts bemused.  The plant has been confirmed to be a new fynbos species and has been officially named a Cyrtanthus novus-annus (Latin for Nuwejaars) - ‘Nuwejaars Lily’. The pretty...