Blinds & Flooring Studio, Gansbaai

0

-Quality blinds and much more on your doorstep- “I started working at the previous business, Gansbaai Matte & Blindings, in July 2015 shortly after my return to South Africa from the UK,” says Burgert van der Westhuizen, sole owner of Blinds & Flooring Studio in Gansbaai.  “I incorporated my own company, Blinds & Flooring Studio, in March 2016 as I...

Versamelaars-fanatikuste soos min John en Nelia McGregor-

0

Indien daar 'n woord soos 'versamelaars-fanatikuste' is, dan is John en Nelia McGregor in De Kelders sonder twyfel so 'n egpaar.  Om 'n besoek aan hierdie egpaar af te lê, is 'n belewenis.  Die doel van die besoek was om 'n artikel oor John te skryf, maar waar dit by hulle versamel-items kom, is hierdie egpaar soos vinkel en...

Franskraal Rolbalklub

0

Die naweek se twee groot Rolbaldae Franskraal Rolbalklub het Vrydag, 17 en Saterdag, 18 September 2021 twee groot rolbaldae aangebied.  Na Saterdag se wedstryd het die groep met 'n gesellige braaivleis afgesluit.  Met die groot aantal foto's van die wenners, moes enkele aksie-foto's maar oorstaan. Vrydag was dit die Alison Coetzee Audiology Toernooi wat in Franskraal deur die klub aangebied is. ...

Overberg skaakspan verower Goue Beker

0

“Ek is baie trots op my seun, Jawon Gabriels wat deel van die skaakspan was wat die pragtige, goue beker verower het,” vertel Janeane Gabriel, bestuurder van Ackerman's, Gansbaai.  Jawon (13) is 'n Gr 8 leerder aan die Hoërskool Bredasdorp.  Hy was deel van die o/16 skaakspan en, behalwe vir die span se Goue Beker, is elke spanlid met...

Franskraal Rolbalklub: Archie Chambers gekies as Boland Keurder

0

Baie geluk aan Archie Chambers, Klubkaptein van Franskraal Rolbalklub, met die groot eer wat hom te beurt geval het.  Archie is as Boland Keurder vir die o/20 en o/15 rolbalspelers gekies. Dit het meegebring dat Archie op Sondag 22 Augustus 2021 'n proewe-dag vir die jong spelers in Swellendam namens die Overbergstreek bygewoon het.  Archie sê die klubs wat kinders...

Gansbaai Posduifklub:

0

“Elke donkerwolk het 'n silwerrandjie, selfs vir die duiwesport!” Soos lesers sal onthou het ek verlede week berig oor die diefstal van resiesduiwe uit die duiwe-trok wat by die oorslaapplek te Victoria-Wes gesteel is.  Waar dit nie net 'n groot verlies was aan duiwe nie, maar ook 'n groot verlies aan geld, want sommige van die duiwe was duisende rande...

Meer as net gewone koerierdienste

0

-Gansbaai Couriers- Gansbaai Couriers kan daarop roem dat hulle meer as net gewone koerierdienste lewer: hulle vervoer nie net pakkies nie, maar ook enige ander items, klein of groot, selfs skilderye, beddens en veel meer - teen bekostigbare pryse.  Riana Coetzee is die eienaar en beskik oor baie jare se ervaring.  “Baie dinge het verander sedert Peter Huyser laas die...

Huis Immanuel – ‘God met ons’

0

“Vanaf 2011 tot 2019 het ek vanaf Pearly Beach vanuit my tuispraktyk gewerk,” vertel suster Tertia Scholtz, wat geen bekendstelling nodig het nie.  “Pasiënte met 'n verskeidenheid van siektetoestand onder lede, was vanaf Pearly Beach tot by De Kelders onder my sorg, waar ek vir tuisversorgers gereël het.” Gedurende Augustus 2019 het Tertia Huis Immanuel in Kleinbaai geopen.  “Byna direk...

Joanne Bester betrokke in Wilde-Weste Trollie-Jaagtog

0

-LSG se Gansbaai OK Foods Trolley Run- “Dit was 'n ongelooflike ervaring om so deur Gansbaai OK Foods te hardloop en te weet alles wat ek vandag in hierdie trollie gooi, is gratis en verniet,” het 'n opgewonde Joanne Bester gesê.  Sy het die 1ste prys van die lootjielyste in 'n fondsinsamelingsprojek deur Laerskool Gansbaai (LSG) se Leerlingraad, gewen: 'n...