Gansbaai Academia kry ‘ou hand’ as Skoolhoof -Catharina (Carien) Fortuin-

0

Gansbaai Academia se ‘nuwe’ skoolhoof met ingang van 1 Mei 2022 is Catharina Fortuin, beter bekend as Carien. Dit is nie net ‘n welkome aanstelling vir die personeel en leerders nie, maar ook vir die gemeenskap. Carien is sedert die opening van die skool in 2010 betrokke en is dus ‘n ‘ou hand’, sonder enige aanpassings met...

Eerste Gospel CD vir Eliza Felix “God is op die Troon”

0

“Ek is baie dankbaar dat ek na ‘n lang tyd my droom vir my eie Gospel CD kon verwesentlik,” vertel Eliza Felix. Haar eerste CD is onlangs vrygestel, met die gepaste naam: ‘God is op die Troon’, wat ook die eerste van 9 gospel-liedjies op die CD is. Eliza se CD is reeds vrygestel en beskikbaar, maar word eers op...

Tyd om te groet… Tyd om te verwelkom

0

“By ons was dit letterlik ‘n geval van ‘om te groet’ en ‘om te verwelkom’,” vertel Michelle van Zyl, eienaar van Gans-Berg Nuus. “Melissa van der Merwe gaan ons verlaat en Alethea Baytopp het by ons aangesluit.” Die amptelike datum van hierdie ommeswaai is 11 Mei 2022, maar Alethea het geruime tyd gelede al met haar opleiding...

Noodsaaklike hek vir LSG aan Voortrekkerstraat se kant

0

Verligting van verkeers-opeenhoping in Kerkstraat met die op- en aflaai van leerders, het amptelik op Vrydag, 6 Mei 2022 vir Laerskool Gansbaai (LSG) aangebreek. Twee pilare en trappe is aan Voortrekkerstraat aan die skoolgronde se kant gebou en ‘n stewige staalhek is daar aangebring. Hierdie hek sal deur die GR 6 en 7’s gebruik word om die verkeersdrukte aan...

Van ‘Kwaailappies’ na ‘Pikkie’ vir boothengel -Albert Potgieter, alias Seemeeu-

0

Gans-Berg Nuus se voormalige en gereelde skrywer van die hengelrubriek, Seedinge (voorheen onder die skuilnaam, Seemeeu), Albert Potgieter (80), het wel verlede jaar sy 'hengelpen' neergelê, maar beslis nie sy liefde vir boothengel nie. “Na baie jare van meestal groot bote, het ek onlangs besluit om af te skaal en het ek my boot, Kwaailappies II, verkoop en vir Pikkie...

Israeli Ambassador’s honourable visit to Gansbaai

0

Grootbos Foundation and especially the Masakhane Soup Kitchen Hub were honoured with a visit by the Israeli Ambassador, Eliav Belotsercovsky and his family.  The visit took place on Tuesday, 19 April 2022.  Phil Murray from Grootbos Foundation first met with them at Grootbos Foundation before taking them to Masakhane. In Masakhane they were impressed by the vegetable gardens under the...

Goeie en welkome Vuurtoring-nuus

0

-Danger Point oopgestel vir 3 dae- Goeie en welkome nuus vir inwoners en besoekers aan Gansbaai en omgewing!  Danger Point Vuurtoring sal vir 'n volle 3 dae tydens die komende naweek oopgestel word: Saterdag (30 April), Sondag (1 Mei) en Maandag (2 Mei) vanaf 10:00-15:00.  Inwoners en besoekers word aangemoedig om ons Vuurtoring te kom besoek - vir die eerste...

SkateBoarding & Extreme Sports

0

As The day Breaks they wake one for one rambling on about yesterdays shredded adventures, Ping, ping, ping the group comes alive. Group of boys aged 8 – 47 hilarious no difference in mentality all there just to let loose on the street feel the rhythm of the beat under their feet. We fall so hard that our thoughts get changed MANUALLY,...

Suspected poachers arrested after tip-off

0

On 20 April 2022, Overstrand Municipality's K9 and Task Team officers in partnership with CapeNature, Marine and Coastal unit as well as members from the Department of Forestry, Fisheries and the Environment (DFFE) arrested five divers in Buffeljagsbaai near Gansbaai after receiving information about suspected poaching activities in that area. The suspected poachers, with their diving equipment worth R115 000...

Strandveld Hiking Club – The beauty of Fernkloof

0

After a long time of silence, Gans-Berg News was excited when Chereen Rossouw sent some beautiful pictures.  Approximately 28 participations took part in the hike on Saturday, 14 May 2022 at Fernkloof Nature Reserve, Hermanus.  “The hike was well supported despite the very chilly start to the day following early morning rain.”  Chereen said.  “The day very quickly turned...