FEATURED
WHAT'S NEW
World Health HIV/AIDS Day
ACCESSORIES
GANS-BERG NEWSPAPER 29 AUGUST 2025
Uitsonderlike ou motors ‘vinnig’ te sien
WINDOWS PHONE
SkateBoarding & Extreme Sports
LATEST ARTICLES
Storie-konsert wat sê: leef elke dag voluit – 2 JANUARY 2026
Liewer laat as nooit, lui die spreekwoord - en in die geval van Francois en Elizabeth se musiek- en storie-konsert met die tema Wil jy dans, Carina, was dit allesbehalwe te laat om daaroor te skryf. Die konsert, aangebied op 20 November 2025 deur die NG Kerk se Gansvryheidsdienste onder leiding van Elcine Hulme en haar gedugte span dames,...
Vier-geslag-storie by LSG… Van 15-dae-oue baba tot LSG-Hoofdogter – 2 JANUARY 2026
“Kan jy onthou van die berig wat jy in 2013 oor die vier geslagte dames geskryf het?” het Marna Beets tydens Laerskool Gansbaai (LSG) se Akademiese Prysuitdelingsaand gevra. Die antwoord was “Ja”, maar wat het dit met vanaand se prysuitdelings te doen? “Baie,” het Marna geantwoord. “Die vierde geslag dogtertjie van destyds, toe ons in Uilenkraalsmond saamgekuier het en...
Gans-Berg Newspaper 24 April 2026
Browse our latest Newspaper online. Click on the image below on this Gans-Berg News 24 APRIL 2026
Franskraal Rolbalklub Walvis Classic Rolbaltoernooi 5 Desember 2025
Die mondigwording van die Walvis Classic Rolbaltoernooi van 28-29 November 2025 is terselfdertyd gevier - 21 jaar is 'n lang tyd. Hierdie rolbaltoernooi is een van die hoogtepunte op die rolbalagenda en word as 'n baie gewilde kompetisie beskou. Dit was twee dae se vasbyt en aanhou-en-uithou in die bloedige hitte op die bane. 'n Goeie sportmansgees is egter...
Gansbaai Gholfklub 5 Desember 2025
L & L Gholfdag wenners Die L & L Gholfdag se trotse wenners van Saterdag, 29 November 2025 se 4Ball American Scramble, was J Brandt, J Stoltenkamp, T Niewoudt en M Speelman - baie geluk! Woensdag, 26 November: Rene Myburgh wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, gevolg deur Solly Wessels 38, Bev Swart 35, Joe Caesare 35, JP Laubscher...
Kleurvolle Kousbandjie in De Kelders gevind
Nee, dit is nie iemand wat sy kousbandjie in De Kelders verloor het nie - dit is die Spotted Harlequin slangetjie, oftewel Homoroselaps lacteus, 'n kleurvolle, gevlekte slangetjie wat in Afrikaans as die Gevlekte Kousbandjie bekendstaan. Die knapie is deur 'n buurman langs sy woning in De Kelders raakgesien. 'Kousbandjie' het hom soos blits ontglip en tussen die plaveistene...
Gansbaai Marine se Langasems: ‘n Jaarlikse Trots
Die jaarlikse oorhandiging van langdienssertifikate is lankal nie meer 'n 'snaaksigheid' binne die geledere van Gansbaai Marine in Gansbaai Hawe nie. Elke jaar is daar 'n hele aantal werknemers wat erkenning ontvang vir jare se toegewyde diens uit die hande van André Coetzee, Besturende Direkteur. Dit is duidelik dat Gansbaai Marine 'n organisasie is waar werknemers nie sommer kom en...
World Health HIV/AIDS Day
Gansbaai Clinic Open Day “Gansbaai Clinic staff commemorated World AIDS Day together with the global community. This day is meant to raise awareness, unite in the fight against HIV, show support for people living with HIV, and remember those who have lost their lives due to HIV/AIDS,” said Sr Aletta Davids, Operational Manager of Gansbaai Clinic. “The theme for 2025...
Ikamva Celebrates 20 Successful Years
Ikamva Youth Development & Computer Centre in Blompark, under the leadership of Jolande Sauls, reached a remarkable milestone on 13 November 2025: its 20th anniversary was celebrated with an intimate function in the Community Hall. Congratulations to Jolande, her dedicated teams, and the Ikamva board members on this outstanding achievement! What began as a “small start” has grown into...
Gratitude and Deepest Appreciation After Weeks of Devastating Fires
The past weeks have surely been among the most difficult times Greater Gansbaai has ever endured - relentless wildfires that, since Sunday, 23 November 2025, flared up one after the other (perhaps even deliberately ignited?!), coupled with a complete power outage from Tuesday, 25 November until Saturday morning, 29 November. How does one truly say thank you to the Overstrand...

















































