POPULAR NEWS
Gans-Berg Newspaper 5 December 2025
Browse our latest Newspaper online.
Click on the image below on this Gans-Berg News 5 December 2025
Pearly Beach se ‘Smartieboks-huis’… met ‘n kleurvolle vrou daarbinne
“Ek verf enige ding wat in my pad kom,” vertel Dorothy Janse van Vuuren van Pearly Beach. “As jy lank genoeg stil sit tydens...
TRAVEL
Gansbaai Posduifklub:
“Elke donkerwolk het 'n silwerrandjie, selfs vir die duiwesport!”
Soos lesers sal onthou het ek verlede week berig oor die diefstal van resiesduiwe uit die...
LATEST ARTICLES
Franskraal Rolbalklub Walvis Classic Rolbaltoernooi 5 Desember 2025
Die mondigwording van die Walvis Classic Rolbaltoernooi van 28-29 November 2025 is terselfdertyd gevier - 21 jaar is 'n lang tyd. Hierdie rolbaltoernooi is...
Gansbaai Gholfklub 5 Desember 2025
L & L Gholfdag wenners
Die L & L Gholfdag se trotse wenners van Saterdag, 29 November 2025 se 4Ball American Scramble, was J Brandt,...
Kleurvolle Kousbandjie in De Kelders gevind
Nee, dit is nie iemand wat sy kousbandjie in De Kelders verloor het nie - dit is die Spotted Harlequin slangetjie, oftewel Homoroselaps lacteus,...
Gansbaai Marine se Langasems: ‘n Jaarlikse Trots
Die jaarlikse oorhandiging van langdienssertifikate is lankal nie meer 'n 'snaaksigheid' binne die geledere van Gansbaai Marine in Gansbaai Hawe nie. Elke jaar is...
World Health HIV/AIDS Day
Gansbaai Clinic Open Day
“Gansbaai Clinic staff commemorated World AIDS Day together with the global community. This day is meant to raise awareness, unite in...
Ikamva Celebrates 20 Successful Years
Ikamva Youth Development & Computer Centre in Blompark, under the leadership of Jolande Sauls, reached a remarkable milestone on 13 November 2025: its 20th...
Gratitude and Deepest Appreciation After Weeks of Devastating Fires
The past weeks have surely been among the most difficult times Greater Gansbaai has ever endured - relentless wildfires that, since Sunday, 23 November...
Du Toitskloof Topwyne kroon op Wynproegilde Jaarafsluiting
Na die verwelkoming tydens Gansbaai Wynproegilde se Jaareindfunksie, het voorsitter Japie Spies sy vooraf verspreide jaarverslag met die lede bespreek - aangesien die jaarafsluitingsfunksie...
Toy Run 2025 vir Liefdadigheid
Die jaarlikse Toy Run deur verskeie motorfietsklubs, insluitend Groter Gansbaai se aktiewe klubs, was weer 'n groot sukses, met motorfietse vir Afrika wat deelgeneem...

















































