Balloon Ban Now In Force In All Over strand Municipal Nature Reserves

0

Fernkloof, Kleinmond and Rooiels Nature Reserves, no longer allow plastic balloons on to its premises and picnic spots. 

Gansbaai SAPS Intervention with NHW’s

0

Gansbaai SAPS, Gansbaai Neighbourhood Watch, Law Enforcement and Traffic Department came together on Wednesday 22 September 2021 evening to create awareness and visibility within the community.    A roadblock was held for random checks and handing out of information pamphlets regarding Gender-Based Violence.   After the roadblock, the group moved to Gansbaai town and carried out their patrol with the assistance...

Uilenkraal se Kliphuis nou Gastehuis

0

Die bekende ou plaashuis (kliphuisie) by De Uijlenes op die plaas Uilekraal, is as 'n praktiese gastehuis omskep, sonder dat enige skade aan die oorspronklike en antieke aanskoulikheid daarvan in die slag gebly het.  Van buite af is dit steeds die kliphuisie van vele jare gelede - op die walle van 'n sytak van die Uilenkraalsrivier, omring deur lowergroen...

Elf jaar gelede se ‘titaniese’ stryd word voortgesit

0

-'Trawlers' versus 'Dorpenaars'- Gelukkig word hier nie na gevegte tussen bemanningslede van ons Pelagiese vissersbote en dorpenaars verwys nie.  Dit is twee veerpyltjie-spanne (darts) van 10 jaar gelede - permanente bemanningslede van die trawlers versus dorpenaars.   Op die spel is die gesogte wisseltrofee, die Mike Geldenhuys Wisseltrofee.  Hierdie trofee is in 1995, sowat 26 jaar gelede, deur Mike Geldenhuys, eienaar van...

Gansbaai Gholfklub: Houespel behoort aan Charlie Bent

0

Houespel behoort aan Charlie Bent Charlie Bent het Saterdag 2 Oktober 2021 se Houespelkompetisie met 71 net gewen.  Dis nie al nie!  Hy teken toe sommer ook 'n Spog Twee aan op putjie no 2. Woensdag 29 September:  Leon Lombaard wen die Sloegterskompetisie met 35 punte, gevolg deur El Matthee 33, Cecil Galloway 32, Cobus Dippenaar 31, Marietjie de Villiers 30, Wally...

Gansbaai Posduifklub

0

Getrou soos 'n duif Hier waar ek sit en skryf terwyl die wind waai soos hy net in Gansbaai kan waai, dink ek aan die gedeelte in die Bybel waar daar staan: “So getrou soos 'n duif”.  Waar in die wêreld kry mens 'n dier wat só getrou is - hy word 700km van sy huis af losgelaat en trotseer...

Soetmuisberg Kafee is KFM se wenner -Bredasdorp-

0

Soetmuisberg Kafee in Bredasdorp is as KFM se 'Best Cornershop' in die Wes-Kaap aangewys - 'n pragtige prestasie. Die eienaars, Johannes en Marion du Plessis voel heel trots op hierdie toekenning.  “Ons beskou onsself as 'n hoeksteen van die Bredasdorp gemeenskap,” vertel Johannes. “Ons is dankbaar vir ons 'Supa Dupa Cornershop'.”   “Aan al ons kliente sê ons baie dankie vir die...

Gansbaai Posduifklub: Getrou soos ‘n duif

0
qq

Hier waar ek sit en skryf terwyl die wind waai soos hy net in Gansbaai kan waai, dink ek aan die gedeelte in die Bybel waar daar staan: “So getrou soos 'n duif”. Waar in die wêreld kry mens 'n dier wat só getrou is - hy word 700km van sy huis af losgelaat en trotseer al die elemente...

Erfenisnaweek se 3 Bergfietsroetes

0

Gansbaai Mountain Bike Rides & Routes (MTB), onder leiding van Amy Brown, het drie verskillende bergfietsroetes gedurende Erfenisnaweek gerëel: 'n Gesinsroete, 'n Tegniese-roete en die bekende (en tawwe!) Luislangroete (King & Queen Ride). “Die maklike gesinsroete was deur die pragtige Romansbaai en 'n bonus was die gratis wildfietsry,” vertel Amy.  “Oupa Niel Lotter en sy twee kleinseuns, Christiaan en George...

World with a Wendy-house built on Mercedes “

0

You can write in your newspaper that we have met the friendliest people around the world in South Africa,” Audrey Mollal said.  “We cannot describe the generosity, invitations and gifts we received.”  Audrey, talking to Gans-Berg News' journalist, is part of a family of four from France, travelling around the world.  They love travelling and came back from a...