Tragiese lot van ons Boere

0

-Brande / Droogtes / Plaasmoorde- uid-Afrika se 'voedselmandjie', ons boere-gemeenskappe regoor die land, is mense waarvoor die spreekwoordelike hoed afgehaal kan word.  Vernietigende brande, droogtes en plaasmoorde is aan die orde van die dag - asof nimmereindigend.  Vir ons daaglikse kos op die tafel, het ons net ons boere om dit aan ons te kan voorsien, daarom moet hulle ondersteun...

Kragopwekker se uitlaatgasse eis byna 4 kinderlewens

0

Over 160 people gathered at Gansbaai harbour to participate in International Coastal Clean-Up Day, a global movement started over thirty-five years ago by the Ocean Conservancy.  This is a day when the concerned citizens of the world gather to clean the coastline of human-generated trash.  Each area has a different signature in terms of what washes up and all...

REMEMBER THE HEALTHY GOOD CONDITION DOG THAT WAS SEEMINGLY DUMPED, AFTER A “WALK” in De Kelders posted on WMGL group

0

We took him in and named him Charlie... And remember that Charlie was discovered to be slightly hearing impaired and later was having occasional seizures....possibly why he was "left behind". Charlie was moved from his foster in Gansbaai to a foster in the Helderberg , where he can be close to animals welfare colleagues who will help with his needs and...

Cobus en Johan blink uit in 4BBB Stableford – Gansbaai Gholfklub

0

Cobus en Johan blink uit in 4BBB Stableford Cobus Dippenaar en Johan Pieterse wen die 4BBB Stableford (Preferred Drive) met 48 punte. Spog Twee's vir Marietjie de Villiers (11) en Bev Swart (17). Woensdag 22 September:   Hugo Groenewald wen die Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Marietjie de Villiers 38, Daan Victor 37, Joe Cesare 37, Bev Swart 36, Leon Lombaard 36, Johan...

Gansbaai Posduifklub: Dit was ‘n besige week vir Duiwe-boere

0

    Verlede week was 'n baie besige week vir die duiwe-boere, asook vir Gansbaai.  Dit was die Herberg-aan-See se basaar, drie markte oor die naweek - van 'n kunsuitstalling tot by 'n skaapkopete.  Dan was daar nog al die spesiale funksies wat oral aangebied is, wat die duiwe-boere min tyd gegee het om behoorlik aandag aan die duiwe te skenk. Daar...

Omhels die Lewe!  ‘Embrace Life’!

0

-“Sit aan die lig sodat ek julle kan hoor!”- Chantelle Pretorius (29), Mej Dowe Suid-Afrika 2018, was die gasspreker tydens die Dames Motiveringsontbyt van Saterdag 25 September 2021 in die Birkenhead Bootklubsaal.  Met verwysing na die lees van lippe in sterk skemer of donker, het sy die kostelike opmerking gemaak: “Sit aan die ligte sodat ek julle kan hoor!” “Die tema...

Ontmoet ons Eiendomsagente -Realtors International-

0

Henry Hall is as uitvoerende direkteur en prinsipaal van Realtors International (Boland en Overstrand) lief vir die omgewing se mense en hulle warm gasvrye kultuur.  Sy passie vir die eiendoms- en beleggingsmark is van jongs af geprikkel in sy ouerhuis op Worcester, waar sy ouers altwee aktief in die eiendoms- en beleggingsmarkte betrokke was.   Na skool het Henry sy kennis...

Half a ton waste for International Coastal Clean-up

0

-Only for one combined group- Over 160 people gathered at Gansbaai harbour to participate in International Coastal Clean-Up Day, a global movement started over thirty-five years ago by the Ocean Conservancy.  This is a day when the concerned citizens of the world gather to clean the coastline of human-generated trash.  Each area has a different signature in terms of what...

Blompark Housing Project realise after years 

0

-Integrated Residential Development Program (IRDP)- The Housing Project in Gansbaai, Blompark, is back on track after a couple of years and many challenges.  On Thursday, 16 September 2021, the Provincial Minister of Human Settlements, Tertuis Simmers, joined Overstrand Executive Mayor, Dudley Coetzee and fellow councillors and municipal officials in a ceremonial sod-turning event for the restart of a new housing...

Gansbaai Posduifklub: Bekommerd, maar tog opgewonde

0

Dit is hoe die Gansbaai duiweboere en boerinne gevoel het oor verlede week se wedvlug, onderskeidelik vanaf Bloemhof (975km) en Modderrivier (790km).  Dit was nie net die langste wedvlug van die seisoen nie, maar die punte vir die wedvlug was ook broodnodig om te kon bepaal wie hierdie jaar die klubkampioen gaan wees.   Ná hierdie wedvlug is daar nog net...