MOST POPULAR
SkateBoarding & Extreme Sports
As The day Breaks they wake one for one rambling on about yesterdays shredded adventures,
Ping, ping, ping the group comes alive.
Group of boys aged...
Gansbaai Gholfklub: Houespel behoort aan Charlie Bent
Houespel behoort aan Charlie Bent
Charlie Bent het Saterdag 2 Oktober 2021 se Houespelkompetisie met 71 net gewen. Dis nie al nie! Hy teken toe...
LATEST ARTICLES
Liewer laat as nooit, lui die spreekwoord - en in die geval van Francois en Elizabeth se musiek- en storie-konsert met die tema Wil jy dans, Carina, was dit allesbehalwe te laat om daaroor te skryf. Die konsert, aangebied...
“Kan jy onthou van die berig wat jy in 2013 oor die vier geslagte dames geskryf het?” het Marna Beets tydens Laerskool Gansbaai (LSG) se Akademiese Prysuitdelingsaand gevra. Die antwoord was “Ja”, maar wat het dit met vanaand se...
Browse our latest Newspaper online.
Click on the image below on this Gans-Berg News 24 APRIL 2026
Die mondigwording van die Walvis Classic Rolbaltoernooi van 28-29 November 2025 is terselfdertyd gevier - 21 jaar is 'n lang tyd. Hierdie rolbaltoernooi is een van die hoogtepunte op die rolbalagenda en word as 'n baie gewilde kompetisie beskou....
L & L Gholfdag wenners
Die L & L Gholfdag se trotse wenners van Saterdag, 29 November 2025 se 4Ball American Scramble, was J Brandt, J Stoltenkamp, T Niewoudt en M Speelman - baie geluk!
Woensdag, 26 November:
Rene Myburgh wen die...
Nee, dit is nie iemand wat sy kousbandjie in De Kelders verloor het nie - dit is die Spotted Harlequin slangetjie, oftewel Homoroselaps lacteus, 'n kleurvolle, gevlekte slangetjie wat in Afrikaans as die Gevlekte Kousbandjie bekendstaan. Die knapie is...
Die jaarlikse oorhandiging van langdienssertifikate is lankal nie meer 'n 'snaaksigheid' binne die geledere van Gansbaai Marine in Gansbaai Hawe nie. Elke jaar is daar 'n hele aantal werknemers wat erkenning ontvang vir jare se toegewyde diens uit die...
Gansbaai Clinic Open Day
“Gansbaai Clinic staff commemorated World AIDS Day together with the global community. This day is meant to raise awareness, unite in the fight against HIV, show support for people living with HIV, and remember those who...
Ikamva Youth Development & Computer Centre in Blompark, under the leadership of Jolande Sauls, reached a remarkable milestone on 13 November 2025: its 20th anniversary was celebrated with an intimate function in the Community Hall. Congratulations to Jolande, her...
The past weeks have surely been among the most difficult times Greater Gansbaai has ever endured - relentless wildfires that, since Sunday, 23 November 2025, flared up one after the other (perhaps even deliberately ignited?!), coupled with a complete...







































