Sommer so met die instap by Gans-Berg Nuus se kantore, het André Fourie met die deur in die huis geval: “Ek en Stoffel Fourie is hier om vir jou te sê die Baardkeerdersbos Orkes bestaan nog en tree nog...
“Ek verf enige ding wat in my pad kom,” vertel Dorothy Janse van Vuuren van Pearly Beach. “As jy lank genoeg stil sit tydens die onderhoud, verf ek jou ook!” Kyk mens na Dorothy se huis van buite af,...
Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Oberberg-kleure vir skaak verwerf.
Hierdie hele 2 dosyn leerders was gekies om Overberg tydens die Westelike Provinsie Skaaktoernooi van 27-29 Mei 2022 in Worcester te gaan verteenwoordig.
Die span het...
Op 2 Augustus 1960 begin Koos de Kock (81) van Franskraal se opleiding as vuurtoringwagter, ‘n beroep wat hy vanaf kindsbeen af gekoester het. Na 6 maande se opleiding by Portnet Lighthouses in 1960, het sy droom werklikheid geword. ...
Child Protection week is celebrated Nationally in the country to raise awareness of the rights of children as articulated in the Constitution. Protecting children from violence, exploitation and abuse is not only a basic value but an obligation set...
Ian Cunningham (37), ‘n boer van Elgin en Villiersdorp, is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys.
Ian boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en Villiersdorp. Hy sê hy werk...
Foto Bo: Die moordtoneel in 2006 langs die R43, rigting Stanford.
Michael Vlok, wat in 2006 skuldig bevind is aan die moord op Louis Swart, is in 2018 weer in hegtenis geneem. Vlok was uit op parool, maar is ná...
Baie geluk aan die volgende leerders met hulle diplomas vir suksesvolle deelname aan die Engelse Eisteddfod:
Gr 4 - Foto Bo - Silwer: Ethan Simpson en Esme Collins; Gr 4 - Goud: Ninke Kotze, Jan-Dawid du Plessis, Alet du Preez...
-Gansbaai Herald @ R2.30 & R3.00-
Dit het alles begin by Robbie Nelson, voorsitter van die Birkenhead Boothengelklub se 6.55kg galjoen (Gans-Berg Nuus, 27 Mei 2022). “Toe Robbie verlede week die galjoen van 6.55kg vang, onthou ek mos die dag...
-The ‘Nuwejaars Lily’-
The discovery of a beautiful and brand-new Fynbos species, the ‘Nuwejaars Lily’ (Nuwejaars Lelie) in the Nuwejaars Wetlands Special Management Area (Nuwejaars Vleiland Spesiale Bestuursgebied) (NWSMA) had all botanical experts bemused. The plant has been confirmed to...





































