Gansbaai Academia se ‘nuwe’ skoolhoof met ingang van 1 Mei 2022 is Catharina Fortuin, beter bekend as Carien. Dit is nie net ‘n welkome aanstelling vir die personeel en leerders nie, maar ook vir die gemeenskap. Carien...
“Ek is baie dankbaar dat ek na ‘n lang tyd my droom vir my eie Gospel CD kon verwesentlik,” vertel Eliza Felix. Haar eerste CD is onlangs vrygestel, met die gepaste naam: ‘God is op die Troon’, wat ook...
“By ons was dit letterlik ‘n geval van ‘om te groet’ en ‘om te verwelkom’,” vertel Michelle van Zyl, eienaar van Gans-Berg Nuus. “Melissa van der Merwe gaan ons verlaat en Alethea Baytopp het by ons aangesluit.” ...
Verligting van verkeers-opeenhoping in Kerkstraat met die op- en aflaai van leerders, het amptelik op Vrydag, 6 Mei 2022 vir Laerskool Gansbaai (LSG) aangebreek. Twee pilare en trappe is aan Voortrekkerstraat aan die skoolgronde se kant gebou en ‘n...
Gans-Berg Nuus se voormalige en gereelde skrywer van die hengelrubriek, Seedinge (voorheen onder die skuilnaam, Seemeeu), Albert Potgieter (80), het wel verlede jaar sy 'hengelpen' neergelê, maar beslis nie sy liefde vir boothengel nie.
“Na baie jare van meestal groot...
Grootbos Foundation and especially the Masakhane Soup Kitchen Hub were honoured with a visit by the Israeli Ambassador, Eliav Belotsercovsky and his family. The visit took place on Tuesday, 19 April 2022. Phil Murray from Grootbos Foundation first met...
-Danger Point oopgestel vir 3 dae-
Goeie en welkome nuus vir inwoners en besoekers aan Gansbaai en omgewing! Danger Point Vuurtoring sal vir 'n volle 3 dae tydens die komende naweek oopgestel word: Saterdag (30 April), Sondag (1 Mei) en...
As The day Breaks they wake one for one rambling on about yesterdays shredded adventures,
Ping, ping, ping the group comes alive.
Group of boys aged 8 – 47 hilarious no difference in mentality all there just to let loose on...
On 20 April 2022, Overstrand Municipality's K9 and Task Team officers in partnership with CapeNature, Marine and Coastal unit as well as members from the Department of Forestry, Fisheries and the Environment (DFFE) arrested five divers in Buffeljagsbaai near...
After a long time of silence, Gans-Berg News was excited when Chereen Rossouw sent some beautiful pictures. Approximately 28 participations took part in the hike on Saturday, 14 May 2022 at Fernkloof Nature Reserve, Hermanus. “The hike was well...





































