Die bekende ou plaashuis (kliphuisie) by De Uijlenes op die plaas Uilekraal, is as 'n praktiese gastehuis omskep, sonder dat enige skade aan die oorspronklike en antieke aanskoulikheid daarvan in die slag gebly het. Van buite af is dit...
-'Trawlers' versus 'Dorpenaars'-
Gelukkig word hier nie na gevegte tussen bemanningslede van ons Pelagiese vissersbote en dorpenaars verwys nie. Dit is twee veerpyltjie-spanne (darts) van 10 jaar gelede - permanente bemanningslede van die trawlers versus dorpenaars.
Op die spel is die...
Houespel behoort aan Charlie Bent
Charlie Bent het Saterdag 2 Oktober 2021 se Houespelkompetisie met 71 net gewen. Dis nie al nie! Hy teken toe sommer ook 'n Spog Twee aan op putjie no 2.
Woensdag 29 September: Leon Lombaard wen die...
Getrou soos 'n duif
Hier waar ek sit en skryf terwyl die wind waai soos hy net in Gansbaai kan waai, dink ek aan die gedeelte in die Bybel waar daar staan: “So getrou soos 'n duif”. Waar in die...
Soetmuisberg Kafee in Bredasdorp is as KFM se 'Best Cornershop' in die Wes-Kaap aangewys - 'n pragtige prestasie.
Die eienaars, Johannes en Marion du Plessis voel heel trots op hierdie toekenning. “Ons beskou onsself as 'n hoeksteen van die Bredasdorp...
Hier waar ek sit en skryf terwyl die wind waai soos hy net in Gansbaai kan waai, dink ek aan die gedeelte in die Bybel waar daar staan: “So getrou soos 'n duif”. Waar in die wêreld kry mens...
Gansbaai Mountain Bike Rides & Routes (MTB), onder leiding van Amy Brown, het drie verskillende bergfietsroetes gedurende Erfenisnaweek gerëel: 'n Gesinsroete, 'n Tegniese-roete en die bekende (en tawwe!) Luislangroete (King & Queen Ride).
“Die maklike gesinsroete was deur die pragtige...
You can write in your newspaper that we have met the friendliest people around the world in South Africa,” Audrey Mollal said. “We cannot describe the generosity, invitations and gifts we received.” Audrey, talking to Gans-Berg News' journalist, is...
-Brande / Droogtes / Plaasmoorde-
uid-Afrika se 'voedselmandjie', ons boere-gemeenskappe regoor die land, is mense waarvoor die spreekwoordelike hoed afgehaal kan word. Vernietigende brande, droogtes en plaasmoorde is aan die orde van die dag - asof nimmereindigend. Vir ons daaglikse...
Over 160 people gathered at Gansbaai harbour to participate in International Coastal Clean-Up Day, a global movement started over thirty-five years ago by the Ocean Conservancy. This is a day when the concerned citizens of the world gather to...




































